Posted on Leave a comment

Bid vir Suid Afrika

Pray for South Africa

Dra ons land op aan God

God wag vir ons gebede voor Hy optree. Moet nie dink dat iemand anders dit sal doen nie. Almal moet, deur die leiding van die Heilige Gees, bid vir ons land (en ook vir mense en omstandighede wat gebed nodig het), anders gaan niks verander nie.

Ek hou nie daarvan om TV te kyk nie, en ek vermy die nuus so ver ek kan. Dis net moord en doodslag, het my ma altyd gesê. Facebook hou my wel op hoogte, maar ek hoef net te lees wat ek wil.

Ongelukkig het dinge in die laaste paar jaar so versleg in ons land, dat ek dit nie meer kan ignoreer nie. Dis genoeg om mens in ‘n toestand van hopeloosheid te dompel.

Al wat enigiemand tog wil hê is om in vrede met almal saam te leef. Mens behoort mos darem veilig in jou eie huis te voel, maar op die stadium besef ek dat ons uit ons gemaksone gestamp word, en dit laat ons in ‘n mate weerloos.

Die goeie nuus is dat almal ‘n wapen het waarteen die vyand geen weerstand het nie, naamlik gebed.

Bybelvers

Mat. 5:44-48

“Maar Ek sê vir julle: Julle moet moet julle vyande liefhê, en julle moet bid vir die wat julle vervolg, sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel. Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor die wat reg doen en oor die wat verkeerd doen. As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter loon kan julle dan nog verwag? Maak die tollenaars nie ook maar net so nie? En as julle net julle broers groet, wat doen julle meer as ander? Maak heidene nie ook maar net so nie?

Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.

Posted on Leave a comment

Ons het nog altyd geblom

Ons is vrouens van God

Ons as vrouens is dikwels so betrokke by die mense rondom ons en om elke dag net deur te worstel dat ons vergeet om vas te stel wat onsself nodig het. Almal het behoeftes, en verwag dan dat ander mense daarin moet voorsien, veral die mans in ons lewe. Vrouens kan nie verwag dat mans die plek in die lewe vul wat net God kan vul nie, want dan is daar teleurgestelling omdat hulle nie aan al ons vereistes voldoen nie. Daar word onregverdiglik baie van hulle verwag. 

Daai leë plekkie in jou siel kan God alleen vul. Niemand en niks anders nie.

Ons moet ons verwagtings in Hom alleen stel. Dit neem tyd en opoffering vir dinge om te verander in ons lewens, ja, maar dit is deur en deur die moeite werd om God te vertrou. Hy maak elkeen heel en voorsien in elkeen se behoeftes. Hy sal selfs die kompleksiteite in jou lewe dra wanneer jy Hom vra.

Voel dit soms of jy stagneer het, of nog erger, dat jy agteruit beweeg? Ervaar jy soms gevoelens van doelloosheid, onvervuldheid, frustrasie of leegheid? Miskien het jy jou visie vir die toekoms vergeet?

Almal voel soms so. Die waarheid is dat God wil hê dat ons so moet voel sodat ons ons vervulling in Hom sal vind. 

Die beste medisyne is gebed; begin jou dag met gebed en gesels deur die loop van die dag met Hom. Jy kan Hom enige iets vertel, Hy weet reeds van alles in jou lewe en wag net dat jy tot Hom nader. Hy vergewe jou wanneer jy opreg vra vir vergifnis en afsien van jou sondes.

Wanneer mens moeg gespartel is vind ons dikwels daardie heerlike, onverklaarbare genade van God en Sy wonderwerke. Dit is hier waar jy ‘n dieper gerustheid kan vind dat God wel betrokke is in jou daaglikse lewe. 

Jy is in goeie hande.

Dan sal jy besef, jy het nog altyd geblom, want God het jou lief, en saam met Hom sal jy altyd blom.

Gebed

Dankie, Here, vir U genade. Dankie vir dit wat Jesus aan die kruis vir my gedoen het. Vergewe asseblief al my sondes (bely dit waarvan jy bewus is, en wat Hy aan jou uitwys). Ek het berou oor my sondes en met U hulp kan ek dit oorwin.

Vervul my met U krag (nl die Heilige Gees). Dankie dat die Gees deur my bid en my bystaan in my swakheid.

Maak my meer en meer soos Jesus.

Ek stel my verwagtings in U alleen.

Amen

Posted on Leave a comment

Wie’s jou pa!!

God is alles wat ek nodig het

Elkeen kry van jongs af boodskappe van ander mense, negatief of positief, wat in ‘n groot mate hul selfbeeld vorm. Dan ervaar elkeen ook nog goed wat ‘n negatiewe invloed op hul het. 

Ongelukkig klou meeste van ons om een of ander rede meer aan die negatiewe vas. Dit veroorsaak dat ons ‘n wanindruk oor ons selfwaarde ontwikkel.

Ons is nooit maer genoeg, slim genoeg, ryk genoeg, sexy genoeg en you-name-it genoeg nie.

Dis nonsens man.

Ek het hierdie artikel by iemand anders geleen, dis nou wel in Engels, maar ons Afrikaners kan darem onsself help met die taal.

My identity is in Christ

“For many years I maintained confidence in my personal identity. I knew exactly who I was and was quite comfortable in my own skin. Although, I must confess my skin used to fit me better than it does these days.

Recently several things happened to shake this confidence in my person. I don’t know about anyone else, but I take pride in my personal mettle.

About two months ago my credit card company informed me somebody hacked into their records and stole my identity, along with approximately one million other customers. They went on to assure me that my account would be safe.

It wasn’t my money I was worried about at the time, but my identity. How can anybody steal someone else’s identity?

More importantly, why would anybody want to steal somebody else’s identity? Especially somebody like me.

In thinking about this I wondered, how much can I charge someone for borrowing my identity? I might have a cottage industry here in the making. Or, perhaps it’s just cottage cheese.

I could understand if I were a good looking, rich tycoon with more dollars than sense. I’ve been looking for money all my life and have been unsuccessful. I am so poor some church mice have loaned me a dollar or two over the years. And if I ever see those mice again I aim to repay those loans.

The way I feel about it is if anyone can get money out of my account, good luck to them, because I can never get money out of my account when I need it. In fact, I have a good mind to find these identity thieves and ask how they’re getting money out of my account.

I’d pay good money to find the secret to that puzzle.

The ATM at my bank stands for Automatic Thief Machine. It holds me up from getting to my next appointment with cash and never returns my card.

A second incident furthered my identity malaise. A few days ago, the Gracious Mistress of the Parsonage and Yours Truly were in a little bit of a tight spot. Actually, it was I in the tight spot, which is nothing new for me.

I can’t remember the events leading up to the spot I found myself but my wife looked at me, placed both hands on her hips and declaimed, “Who do you think you are?”

At the time, I did not know quite how to answer that philosophical inquiry. I mean, she has known me for over 35 years, and for her not to know who I am at this point is just a little bit puzzling to me.

At the time, I must confess, I was a little confused about who she thought she was. Being the gentleman I am, I kept my befuddlement to myself.

My selfhood perplexity deepened. One day this week, I was going about minding my own business n which is a full-time job with part-time pay and no benefits n when I bumped into an old friend. After we exchanged a few pleasantries, he looked at me and said, “Is there anything wrong? You don’t look yourself today.”

Now, the question plaguing my mind was simply, if I don’t look like me, who in the world do I look like?

I simply smiled and mumbled something to the effect that recently, somebody had stolen my identity. Frankly, I was surprised someone noticed it.

In thinking about this, I wondered when someone’s identity is lost where does it go? Is there a lost and found department somewhere for lost identities?

Then an awful thought tugged at my mind. What if someone lost their identity, went to the lost and found department and, by mistake, picked up someone else’s lost identity?

How do I know it hasn’t happened to me? What proof do I have that I am who I say I am?

The evidence before me is quite overwhelming. A major corporation in the United States has informed me that someone has stolen my identity; my wife asked me who do I think I am; and a friend I’ve known for years tells me I don’t look like myself.

Talk about having your reality check bounce.

I must confess to times when my mind does wander a trifle. But I refuse to accept the judgment that I am absent-minded. I grant you my mind, on the odd occasion, does take a little break every now and then, but it is never absent.

This recent identity crisis caused me to do a little evaluating about my personhood. Who am I really? I jotted down a few notes: son, brother, uncle, husband, father and grandfather.

Although I’m not old enough to be a grandfather, I do accept the privileges of this position. After all, I’m living with a grandmother, so it is easier just to go along with the program, if you know what I mean.

Then a marvelous thought poked its way into my mind. How it got in with all the clutter is beyond me.

The thought was simply this; I am also a son of God. This is based upon a wonderful verse of scripture. “But as many has received him, to them gave He power to become the sons of God, even to them that believe on his name.” (John 1:12 KJV.)

I’m unsure about many things, but one thing I am confident in, is my relationship to God.”